Hoe verklaar jy dit? 2
Review: 5 - "A masterpiece of literature" by , written on May 4, 20020
Great
  • electro-track-order-icon
  • Free Delivery For Over R499
  • electro-thumb
  • 99% Customers Love Our Products
  • electro-return-icon
  • Free Returns
  • electro-payment
  • Payment Secure System
  • electro-brands-icon
  • Only The Best Brands
Categories
-38%
Hoe verklaar jy dit? 2

Hoe verklaar jy dit? 2

Available:In Stock
Wishlist Compare
    R 148.00 R 240.00
    Image
    • Order within
    Secure
    Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit?  is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie.
     
    In Hoe verklaar jy dit? #2  bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG  se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak.
     
    Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig_ Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie.
     
    Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2  jou nog meer fassineer.
    Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit?  is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie.   In Hoe verklaar jy dit? #2  bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG  se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak.   Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig_ Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie.   Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2  jou nog meer fassineer.

    SHIPPING POLICY

    FREE SHIPPING ON ALL ORDERS OVER R499.00

    Shipping Cost

    Shipping cost is calculated on "per order" or "per item"  basis and is based on the shipping option you select.. We sometimes offer free shipping for specific shipping options in select categories. Due to the savings we pass on to you our “Valued Customer” we have to impose a small shipping fee.

    Shipping Timing

    You can see each product's estimated arrival date on the product page and during the checkout process. We will deliver to you between 5 to 7 days from date of payment.

    Entering your shipping destination postal  code or city can result in greater accuracy for your estimated arrival date. Certain products may require additional days to process prior to shipping. This will be reflected in the estimated arrival date. If for some reason you don't receive your product, you may be eligible for a replacement product if you notify us during your return and exchange time period.

    PO boxes:  We do not ship to PO boxes.

    Title to Products

    Purchases of product through megashopsa.com are subject to a destination contract. This means that the risk of loss and title for these products passes to you upon the carrier's delivery to your ship-to address.

    For all shipping queries email cc@megashopsa.co.za